For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Titaan (mitologie).

Titaan (mitologie)

Die ontmanning van Uranus deur Saturnus (Kronos), Giorgio Vasari.

Die Titane (Grieks: Τιτάν, enkelvoud; Τιτᾶνες, meervoud) in die Griekse mitologie het ontstaan uit die oergode wat uit Chaos voortgekom het met die skepping van die Aarde. Een van die Titane, Kronos, het sy pa, Uranos, die koning van die oergode, ontman en sy bewind oorgeneem en so die nuwe koning van die gode geword.

Sy bewind was bekend as die Goue Era, want die mense van daardie tyd het geen behoefte aan wette en reëls gehad nie; alles wat almal gedoen het, was reg en daar was geen immoraliteit nie. Die ander elf Titane was Kronos se suster en vrou Rea, asook Huperion, Iapetos, Koios, Krios, Mnemosune, Okeanos, Foibe, Tetis, Teia en Temis.

Verskeie Titane het kinders gehad wat ook as Titane bekend staan. Hierdie tweede geslag sluit die kinders in van Huperion (Helios, Eos en Selene), die dogters van Koios (Leto en Asteria) en die seuns van Iapetos (Prometeus, Epimeteus, Atlas en Menoitios).

Kronos se bewind is eindelik omvergewerp deur sy seun Zeus in die Titanestryd, waarna die Olimpiese gode die belangrikste gode geword het en Zeus hul nuwe koning. Die meeste van die verslane Titane is na die donkerste deel van die onderwêreld, Tartaros, gestuur.

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Titaan (mitologie)
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?