For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Okeanos.

Okeanos

Okeanos
Okeanos in die Trevi-fontein, Rome
Okeanos in die Trevi-fontein, Rome
Naam Okeanos
God van Die see
Blyplek Arkadië
Vrou Tetis
Ouers Uranos en Gaia[1]
Broers, susters Tetis, Kronos, Rea, Teia, Huperion, Temis, Krios, Mnemosune, Koios, Foibe, Iapetos, die siklope, die Honderdhandiges
Kinders Tetis, Metis, Amfitrite, Dione, Pleione, Nede, Nefele, Amfiro en ander Okeaniede
Romeinse eweknie Oceanus

Okeanos (Grieks: Ὠκεανός) was in die Griekse mitologie ’n seegod en Titaan. Hy is die verpersoonliking van die oseaan, wat deur die antieke Grieke beskou is as ’n enorme rivier wat om die plat aarde loop. Okeanos was ook in beheer van die opkoms en ondergang van die hemelliggame: Helios (die son), Selene (die maan) en die sterre.

Volgens sommige geleerdes is Okeanos eers verbind met al die sout watermassas van die aarde, dus ook die Middellandse See. Namate die Grieke se kennis uitgebrei het, is hy al hoe meer beskou as die water ver van Griekeland waarvan min bekend was. Poseidon het volgens hulle oor die Middellandse See geheers.

Voorkoms en oorsprong

Op Griekse uitbeeldings het Okeanos dikwels ’n gespierde bolyf en die onderlyf van ’n slang. Hy het ’n lang baard gehad met een of twee horings op sy kop.

Hy was die oudste van die Titane, die kinders van Uranus en Gaia. Hy en sy suster Tetis het saam 3 000 kinders gehad: die Okeaniede, seenimfe wat die verpersoonliking van alle vorme van water was. Hy was ook die vader van die Potamiede (die riviergode) en die Serkope (twee aapagtige diewe).

Mite

In die meeste weergawes van die mite oor die Titanestryd neem Okeanos (asook Temis en sy neef Prometeus) nie deel aan die gevegte nie. Hy kies nie kant nie en neem nie deel aan die opstand teen sy pa, Uranos, nie. Daardeur het hy afgesonder geraak van sy broers en susters.

Verwysings

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Nederlandse Wikipedia-artikel nl:Oceanus (god)
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Okeanos
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?