Temis
![](https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/5/50/0029MAN-Themis.jpg/120px-0029MAN-Themis.jpg)
Temis of Themis (Grieks: Θέμις) was in die Griekse mitologie ’n Titaanse godin en die verpersoonliking van goddelike orde, gebruike en die reg. Sy was die dogter van Uranos en Gaia en by Zeus die ma van die Skikgodinne[1] en Astraia.
Verwysings
- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Themis
- ↑ Hesiodus, Theogonie, 901ff.
Eksterne skakels
Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.