Huperion
Huperion (Grieks: Ὑπερίων) was in die Griekse mitologie ’n Titaniese god en die verpersoonliking van Lig. Hy was die seun van Uranos en Gaia. Hy speel feitlik geen rol in die Griekse mitologie nie en word selde genoem.
Verwysings
- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Hyperion (mythology)
Eksterne skakel
Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.