For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Orion (mitologie).

Orion (mitologie)

’n Gravure van die Jagter uit Johann Bayer se Uranometria, 1603.

Orion (Grieks: Ὠρίων) was in die Griekse mitologie ’n reus en jagter vir wie Zeus tussen die sterre geplaas het as die sterrebeeld Jagter, ook bekend as Orion.

Antieke bronne vertel verskillende verhale oor Orion. Daar is twee weergawes van sy geboorte en verskeie van sy dood. Die belangrikste episodes gaan oor sy geboorte iewers in Beosië; sy besoek aan Khios, waar hy prinses Merope ontmoet het en nadat hy haar onteer het, deur haar pa, Oenopion, verblind is; die herwinning van sy sig by Lemnos; sy jagervarings saam met Artemis op Kreta; sy dood deur die boog van Artemis of die angel van die reuseskerpioen, wat die sterrebeeld Skerpioen geword het; en sy verheffing tot die hemele. Die meeste antieke bronne laat sommige episodes uit en verskeie vertel net van een. Dit is onseker of dit was om plek te bespaar en of daar onenigheid oor sy rol in die mitologie was.

Orion is in die Griekste letterkunde as ’n kultusheld beskou. Sy eerste verskyning is as ’n groot jagter in Homeros se epiese verhaal die Odussee, waar Odusseus sy skadu in die onderwêreld sien.

Eksterne skakels

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Orion (mitologie)
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?