For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Vlag van die Britse Maagde-eilande.

Vlag van die Britse Maagde-eilande

Vlag van die Britse Maagde-eilande
Vlag van die Britse Maagde-eilande
Vlag van die Britse Maagde-eilande
Gebruik Burgerlike- en Staatsvlag en vaandel Burgerlike en staatsvlag en staatsvaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 15 November 1960[1]
Ontwerp ’n Blou Britse vaandel met die eiland se wapenskild op die wapperkant.

Die nasionale vlag van die Britse Maagde-eilande is op 15 November 1960 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n blou Britse vaandel met die eiland se wapenskild op die wapperkant.

Die Britse Maagde-eilande se burgerlike vaandel mag gebruik word deur skepe wat in by die land geregistreer is of deur besoekende skepe van ander lande. Die goewerneur van die Britse Maagde-eilande gebruik ’n Unievlag met die wapenskild van die Britse Maagde-eilande in die middel van die vlag. Dit is tradisioneel vir goewerneurs van Britse oorsese gebiede.

Ander vlae

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) Britse Maagde-eilande by Flags of the World. URL besoek op 22 Mei 2019.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
  • (en) Britse Maagde-eilande by Flags of the World.
  • (en) "Flag of British Virgin Islands". Encyclopædia Britannica. Besoek op 22 Mei 2019.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Vlag van die Britse Maagde-eilande
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?