For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Vlag van Bonaire.

Vlag van Bonaire

Vlag van Bonaire
Vlag van Bonaire
Vlag van Bonaire
Gebruik Burgerlike- en Staatsvlag Burgerlike en staatsvlag
Verhouding 2:3
Goedgekeur 11 Desember 1981[1]
Ontwerp Die vlag vertoon 'n geel driehoek in die skildhoek en ’n blou driehoek aan die wapperkant. Die twee driehoeke word geskei deur ’n breë wit diagonale baan waarin ’n rooi sespuntige ster binne ’n swart kompas is.

Die vlag van Bonaire is op 11 Desember 1981 amptelik in gebruik geneem. Hierdie dag word ook “Dag van de Vlag” genoem. Dit beteken letterlik vlagdag en hierdie dag word gevier op ses voormalige eilande van die Koninkryk van die Nederlande wat aan die Nederlandse Antille behoort het. Dit is ’n vakansiedag waar daar baie amptelike seremonies is en die vlag vertoon word. Die vlag vertoon ’n geel driehoek in die skildhoek en ’n blou driehoek aan die wapperkant. Die twee driehoeke word geskei deur ’n breë wit diagonale baan waarin ’n rooi sespuntige ster binne ’n swart kompas is.

Die Amerikaanse vlagdeskundige Whitney Smith het die riglyne tydens die ontwerp van die vlag gegee.

Simboliek

[wysig | wysig bron]

Die kompas stel die seelui en vissers van Bonaire voor. Die vier gelyksydige driehoeke wat die punte van die kompas uitmaak stel die gelykheid van alle mense uit die noorde, ooste, suide en weste voor. Die sespuntige rooi ster is opgebou uit twee gelyksydige driehoeke en verteenwoordig die oorspronkelijke ses dorpies op Bonaire (Playa, Kiniboko, Tera Korá, Antriol, Nort Saliña en Rincon). Die rooi kleur stel die bloed en oorlewingskrag van die Bonairese samelewing voor.

Die geel driehoek stel die son en die blommeprag van die eiland voor omdat die meeste inheemse Bonairese blomme geel van kleur is (soos die Kibrahacha, die Anglo en die kaktusblomme). Die wit stel vrede en internasionalisme voor. Die blou stel die see en die groot golwe voor. Die blou gedeelte is ook ’n herdenking aan die moedige Bonairese mense wat gesterf het tydens die Tweede Wêreldoorlog.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) "Bonaire (Karibbiese Nederland)". Flags of the World. Besoek op 5 Januarie 2013.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
  • (en) Bonaire by Flags of the World.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Vlag van Bonaire
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?