For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Vlag van die Amerikaanse Maagde-eilande.

Vlag van die Amerikaanse Maagde-eilande

Vlag van die Amerikaanse Maagde-eilande
Vlag van die Amerikaanse Maagde-eilande
Vlag van die Amerikaanse Maagde-eilande
Verhouding 2:3
Goedgekeur 17 Mei 1921
Ontwerp ’n Goue arend met ’n skild voor sy bors, ’n olyftak in sy regterklou, drie pyle in sy linkerklou en die letters V (vlagpaalkant) en I (wapperkant), alles op ’n wit agtergrond.

Die nasionale vlag van die Amerikaanse Maagde-eilande is op 17 Mei 1921 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n goue arend met ’n skild voor sy bors, ’n olyftak in sy regterklou, drie pyle in sy linkerklou en die letters V (vlagpaalkant) en I (wapperkant), alles op ’n wit agtergrond. Die arend kyk in die rigting van die vlagpaal en die kleure van die Amerikaanse vlag word vertoon in die skild voor die arend se bors.

Simboliek

[wysig | wysig bron]

Die drie pyle in die arend se linkerklou stel die drie grootste eilande van die Maagde-eilande voor: Sint Thomas, Sint John en Sint Croix. Verder stel geel die verskeie eienskappe van die gebied en die blomme voor, groen stel die heuwels voor, wit stel die wolke voor en blou stel die water voor.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
  • (en) Amerikaanse Maagde-eilande by Flags of the World.
  • (en) "Flag of United States Virgin Islands". Encyclopædia Britannica. Besoek op 22 Mei 2019.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Vlag van die Amerikaanse Maagde-eilande
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?