For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Vlag van St. Vincent en die Grenadine.

Vlag van St. Vincent en die Grenadine

Vlag van St. Vincent en die Grenadine
Vlag van St. Vincent en die Grenadine
Vlag van St. Vincent en die Grenadine
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 7:11
Goedgekeur 21 Oktober 1985[1]
Ontwerp Drie vertikale bane in blou, geel en groen met drie groen ruite in die middelste baan.

Die nasionale vlag van St. Vincent en die Grenadine is op 21 Oktober 1985 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon drie vertikale bane in blou, geel en groen (die geel baan is so wyd soos die blou en groen baan saam) met drie groen ruite in die middelste geel baan.

Ontwerp

[wysig | wysig bron]

Die verhouding van die drie bane is 1:2:1. Dit beteken dat die middelste geel baan ’n Kanadese paal vorm (dit is ’n vierkantige baan in die middel van ’n vertikale driebaanvlag.

Simboliek

[wysig | wysig bron]

Die drie ruite in die geel baan simboliseer die bynaam van die eilandnasie: Diamante van die Antille. Die V-vorm staan vir St. Vincent wat die grootste en belangrikste eiland van die land is. Die blou baan stel die lug voor, die geel baan stel die hartlikheid van die bevolking voor en die groen baan stel die plantegroei op die eilande voor.

Ander vlae

[wysig | wysig bron]

Geskiedenis

[wysig | wysig bron]

Op 27 Oktober 1979 het die land onafhanklik van die Verenigde Koninkryk geword. St. Vincent en die Grenadies het toe ’n vertikaal-gestreepte vlag, soortgelyk aan die huidige een, gebruik waarvan die geel baan wit fraaiings gehad het. In die middel van die geel baan was die landswapen. In 1985 het ’n nuwe regering die land oorgeneem wat die vlag wou verander. Dit was ook die gevoel van baie inwoners. Aanvanklik is die fraaiings van die geelbaan verwyder en aan die einde van die jaar is die wapen ook verwyder. Die huidige vlag is ontwerp deur ’n Switserse ontwerper.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) Flags of the World (2006): St. Vincent en die Grenadine, URL besoek op 22 Mei 2019.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
  • (en) St. Vincent en die Grenadines by Flags of the World.
  • (en) "Flag of Saint Vincent and the Grenadines". Encyclopædia Britannica. Besoek op 22 Mei 2019.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Vlag van St. Vincent en die Grenadine
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?