For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Vlag van Barbados.

Vlag van Barbados

Vlag van Barbados
Vlag van Barbados
Vlag van Barbados
Bynaam (en) The Broken Trident
(af) Die Gebroke Drietand
Gebruik Nasionale vlag en Burgerlike- en Staatsvaandel Nasionale vlag en burgerlike- en staatsvaandel
Verhouding 2:3
Goedgekeur 30 November 1966
Ontwerp Drie vertikale bane in blou, geel en blou met ’n swart drietand in die geel baan.
Ontwerp deur Grantley Prescod
Wisselvormvlag van Barbados
Wisselvormvlag van Barbados
Gebruik Vlootvaandel Vlootvaandel
Verhouding 1:2
Ontwerp ’n Rooi Sint Joriskruis met wit agtergrond en die nasionale vlag in die skildhoek.

Die nasionale vlag van Barbados is op 30 November 1966 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon drie ewe breë vertikale bane met blou aan die vlagpaalkant en die wapperkant en ’n geel baan in die middel. In die geel baan is ’n swart gebroke drietand.

Simboliek

[wysig | wysig bron]

Die twee blou bane stel onderskeidelik die see en die lug voor en die geel baan stel die sand op die strande van Barbados voor.[1]

Die simbool in die middel van die geel baan is die Drietand van die Mitiese seegod, Neptunus. Hierdie simbool pryk ook op die Sëel van die kolonie wat deur die wapenskild van Barbados vervang is. Die gebroke staaf van die Drietand dui op die band wat gebreek is met die land se historiese en grondwetlike bande as ’n voormalige kolonie.[1]

Ander vlae

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 (en) Blad van die regering van Barbados oor die vlag Geargiveer 28 April 2010 op Wayback Machine

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
  • (en) Barbados by Flags of the World.
  • (en) "Flag of Barbados". Encyclopædia Britannica. Besoek op 30 November 2021.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Vlag van Barbados
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?