For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Vlag van St. Lucia.

Vlag van St. Lucia

Vlag van St. Lucia
Vlag van St. Lucia
Vlag van St. Lucia
Gebruik Nasionale vlag en Burgerlike vaandel Nasionale vlag en burgerlike vaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 22 Februarie 1979,[1] aangepas in 2002
Ontwerp ’n Blou baan met ’n geel driehoek onder ’n swart byl met ’n wit fraiing.
Ontwerp deur Dunstan St. Omer

Die nasionale vlag van St. Lucia is op 22 Februarie 1979 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n blou baan met ’n geel driehoek onder ’n swart byl met ’n wit fraiing.

Simboliek

[wysig | wysig bron]
Petit Piton, een van die pieke wat in die vlag gesimboliseer word.

Die swart-goud gelaagde driehoek simboliseer die Pitons (twee heuwels naby Soufrière wat die herkenningspunte van die eiland is).

Die blou agtergrond stel die tropiese lug voor asook die water wat St. Lucia omring. Die goud simboliseer vooruitgang en die sonskyn. Die swart en wit simboliseer harmonie tussen die verskillende rasse en die invloede van die swart- en blanke kulture wat goed saamwerk op die eiland. Die feit dat die swart ’n groter ruimte beslaan as die wit dui rofweg op die getalleverhouding van die verskillende rasse op die eiland.

Ander vlae

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) Flags of the World (2006): St. Lucia, URL besoek op 22 Mei 2019.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
  • (en) St. Lucia by Flags of the World.
  • (en) "Flag of Saint Lucia". Encyclopædia Britannica. Besoek op 22 Mei 2019.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Vlag van St. Lucia
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?