Vlag van Malta
Gebruik | Nasionale vlag en Staats- en Vlootvaandel |
---|---|
Verhouding | 2:3 |
Ontwerp | 'n Vertikale tweekleurige vlag van wit en rooi met 'n voorstelling van die sint Georgekruis(vertoon 'n ontwerp van sint George en die draak)met rooi buitelyne, geset in die skildhoek van die wit strook aan die vlagpaalkant. |
Bynaam | Alternatiewe vlag |
Gebruik | Burgerlike vaandel |
Verhouding | 2:3 |
Die Vlag van Malta (Maltees: Bandiera ta' Malta) is 'n basiese tweekleur, met wit aan die vlagpaalkant en rooi aan die wapperkant. 'n Voorstelling van die Sint Georgekruis, met 'n rooi buitelyn, toegeken aan Malta deur George VI in 1942 is geset in die skildhoek van die wit strook.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Vlae van Malta.
- (en) Malta by Flags of the World.
- (en) "Flag of Malta". Encyclopædia Britannica. Besoek op 21 Mei 2019.
Soewereine state | Albanië · Andorra · Armenië1 · Azerbeidjan1 · Belarus · België · Bosnië en Herzegowina · Bulgarye · Denemarke · Duitsland · Estland · Finland · Frankryk · Georgië1 · Griekeland · Hongarye · Ierland · Italië · Kasakstan1 · Kroasië · Letland · Liechtenstein · Litaue · Luxemburg · Malta · Moldowa · Monaco · Montenegro · Nederland · Noord-Masedonië · Noorweë · Oekraïne · Oostenryk · Pole · Portugal · Roemenië · Rusland1 · San Marino · Serwië · Siprus1 · Slowakye · Slowenië · Spanje · Swede · Switserland · Tsjeggië · Turkye1 · Vatikaanstad · Verenigde Koninkryk (Engeland · Noord-Ierland · Skotland · Wallis) · Ysland | |
---|---|---|
Omstrede gebiede | Abchasië1 · Artsach1 · Kosovo · Noord-Siprus1 · Suid-Ossetië1 · Transnistrië | |
Afhanklike gebiede, Outonome gebiede, ander gebiede | Faroëreilande / (Denemarke) · Åland (Finland) · Asore / (Portugal) · Gibraltar / Guernsey / Jersey / Man / (Verenigde Koninkryk) | |
Ander entiteite | ||
1 Transkontinentale land · 2 Gebiede wat ook deel van Noord-Amerika kan uitmaak · 3 Gebiede wat ook deel van Asië kan uitmaak · 4 Gebiede van ook deel van Afrika kan uitmaak · |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.