For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Natuurwetenskap.

Natuurwetenskap

Natuurwetenskappe ondersoek hoe die wêreld om ons werk. Dit bestaan uit vyf hooftake: Chemie (sentrum), Sterrekunde, Aardrykskunde, Fisika en Biologie (Kloksgewys van bo-links).

Natuurwetenskap word tradisioneel as die studie van die fisiese, lewende en nie-lewende aspekte van die wêreld en die hemelruim om ons heen gedefinieer. As 'n groep kan die natuurwetenskappe onderskei word van teologie en die sosiale wetenskappe aan die een kant en van die kunste en die geesteswetenskappe aan die ander kant.

Wiskunde is op sigself nie 'n natuurwetenskap nie maar verskaf baie van die kernmetodes van die ander wetenskappe. Natuurwetenskap poog oor die algemeen om die werkinge van die wêreld deur middel van natuurlike prosesse eerder as deur goddelike ingryping te verklaar. Die term natuurwetenskap word ook gebruik om wetenskap as 'n vak te identifiseer wat die wetenskaplike metode gebruik.

Natuurwetenskappe as term word egter deesdae ook gebruik om te verwys na die begrip wat nader aan die alledaagse betekenis van die term is naamlik die kennis van die natuur en kan dus 'n vak soos biologie insluit.

Natuurwetenskappe

[wysig | wysig bron]

Toegepaste wetenskappe en ingenieurswese

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]
  • Lys van akademiese vakrigtings

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Natuurwetenskap
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?