For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for M-teorie.

M-teorie

Die M-teorie is ’n teorie in fisika wat al die bestaande supersnaarteorieë verbind. Die bestaan van so ’n teorie is in 1995 vir die eerste keer voorgestel deur die fisikus Edward Witten. Dit het gelei tot ’n groot vlaag navorsing, wat bekend gestaan het as die "tweede supersnaar-rewolusie".

Beskrywing

[wysig | wysig bron]

Voor Witten se aankondiging het snaarteoretici vyf verskillende weergawes van die supersnaarteorie geïdentifiseer. Hoewel dit aanvanklik gelyk het of daar groot verskille tussen die weergawes is, het navorsing getoon daar is ’n baie nou verband tussen hulle is danksy sogenaamde dualiteite – maniere om hulle in ’n oorkoepelende teorie saam te vat.

Hoewel ’n volledige formulering van die M-teorie nog nie bestaan nie, moet die teorie twee- en vyfdimensionele voorwerpe, wat brane genoem word, beskryf asook ’n 11-dimensionele vorm van superswaartekrag (’n soort veldteorie wat supersimmetrie en die algemene relatiwiteitsteorie verenig).

Volgens Witten kan die "M" in M-teorie staan vir "misterieus", "magies" of "matriks", en moet op die ware betekenis van die term besluit word wanneer ’n meer basiese formulering bestaan.[1]

Ondersoeke na die wiskundige struktuur van die M-teorie het ’n paar belangrike gevolge in fisika en wiskunde gehad. Dit het onder meer ’n raamwerk verskaf waarbinne gesoek word na ’n teorie van alles, ’n hipotetiese allesomvattende, samehangende teorie wat al die basiese natuurkragte ten volle verduidelik en saambind. Een van die uitdagings behels die kompaktering van die ekstra dimensies om modelle te konstrueer vir ons vierdimensionele wêreld.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Duff, Michael (1996). "M-theory (the theory formerly known as strings)". International Journal of Modern Physics A 11 (32): 6523–41. Bibcode:1996IJMPA..11.5623D

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
M-teorie
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?