For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Aardmeetkunde.

Aardmeetkunde

GPS-meting in Nederland.

Aardmeetkunde of geodesie is die wetenskaplike dissipline wat veral betrekking het op die bepaling van die vorm en afmetings van die aarde, onder meer die swaartekragveld, in ’n driedimensionele en tydwisselende ruimte. Ander velde wat bestudeer word, is aardkorsbewegings, getye en poolbewegings. Hiervoor word nasionale en internasionale beheernetwerke opgestel met behulp van onder meer datum- en koördinaatstelsels.

Definisie

[wysig | wysig bron]

Geodesie – van die Griekse woord γεωδαισία geodaisia, letterlik "verdeling van die aarde" – het veral te doen met posisionering binne die tydelik wisselende swaartekragveld. Dit het betrekking op van die meting van die aarde op ’n globale skaal tot landmeetkunde op ’n plaaslike skaal. Geodetiese operasies kan ook op ander hemelliggame in die Sonnestelsel van toepassing wees.

Die aarde se vorm is grootliks die gevolg van sy rotasie, wat onder meer lei to sy ewenaarbult, en van die wisselwerking van geologiese prosesse soos die botsing van plate en vulkane, wat deur die aarde se swaartekragveld teengewerk word. Dit is van toepassing op die soliede oppervlak, die vloeibare oppervlak (oseane) en atmosfeer.

Met die opkoms van ruimtevaart en GPS word geodesie al hoe belangriker.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Aardmeetkunde
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?