For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Vastestofchemie.

Vastestofchemie

Vastestofchemie is 'n onderafdeling van die chemie wat die vorming, stabiliteit, eienskappe en strukture van vaste verbindings bestudeer. Gewoonlik word dit gesien as 'n onderafdeling van die anorganiese chemie, hoewel daar ook ondersoek aan organiese stowwe uitgevoer word en dit ook wel as onderdeel van die materiaalkunde gesien word.

Vastestofchemie het raakvlakke met die vastestoffisika, die kristallografie, die materiaalkunde, die mineralogie, die metallurgie. die polimeerchemie en fisika.

Die vakgebied het sintetiese en analitiese aspekte. Die meeste vastestofchemici werk vandag (2016) aan oksiede en hulle verwante, 'n tweede groep aan die verbindings van die ander elemente van die chalogeengroep soos sulfide en selenide. Die verbindings van die halogene (F, Cl, Br, I) en pnikogene (N, P, As, Sb, Bi) kry minder aandag, maar word ook uitgevoer.

Vastestofsintese

[wysig | wysig bron]

Die sintese van vastestowwe vereis gewoonlik hoë temperature. In die geval van oksiede kan dit aan die lug of onder suurstof gebeur, vir sulfide of chloride moet dikwels in 'n ampul gewerk word wat afgesluit is van die suurstof en die vog van die atmosfeer.

Vastestofanalise

[wysig | wysig bron]

'n Aantal tegnieke stel die vorser in staat sy reaksie produkte te ondersoek

  1. Diffraksietegnieke soos X-straalpoeierdiffraksie, neutrondiffraksie maak dit moontlike die identiteit van die vaste fase te bepaal
  2. Termiese tegnieke soos differensiële skandeerkalorimetrie staan toe die temperatuurgedrag te bestudeer
  3. Optiese tegnieke soos absorpsiespektroskopie word gebruik om die elektroniese struktuur te karakteriseer
  4. Elektriese en magnetiese metings kan gebruik word om die elektroniese en magnetiese eienskappe en strukture te ondersoek
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Vastestofchemie
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?