Stampmielies
Stampmielies is mielies waarvan die doppe afgestamp is in 'n stampblok. Stampmielies kan gekook, gebraai of as 'n bykos bedien word. Noesj (uMngqusho) is 'n gunsteling tradisionele gereg van die Xhosa-mense in Suid-Afrika, gemaak van stampmielies en bone.
Sien Ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- Kaboemielies versus stampmielies[dooie skakel] - besoek: 20 Mei 2012
- Samp - definition (en) - besoek: 20 Mei 2012
- Umngqusho Geargiveer 2 Junie 2012 op Wayback Machine (en) - besoek: 20 Mei 2012
- General Info On South African Cuisine (en) - besoek: 20 Mei 2012
Suid-Afrikaanse kookkuns | |
---|---|
Soutgeregte | |
Peuselhappies en speserye | |
Gebak en nageregte | |
Drankies |
|
Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.