Biltong
![](https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/8/8f/BiltongStokkies.jpg/300px-BiltongStokkies.jpg)
Biltong is 'n eg Suid-Afrikaanse peuselkos.
Biltong is baie gewild in Suid-Afrika en Namibië onder die Afrikaners, maar ook in lande waar Suid-Afrikaners hervestig het oor die afgelope jare soos Nederland, Engeland, Australië, Nieu-Seeland en in Duitsland.
Biltong word in dieselfde asem as boerewors, potjiekos, droëwors, melktert, koeksisters, afval, boerbeskuit en bobotie genoem as eg-tradisionele Afrikaanse geregte, en dit vorm 'n sosiale band tussen Afrikaners dwarsoor die wêreld. Biltong is opgeneem as 'n verteenwoordigende Suid-Afrikaanse gereg in 'n internasionale resepteboek wat deur die Verenigde Nasies gepubliseer is.
-
Gekerfde beesbiltong.
-
Tuisgemaakte beesbiltong.
-
Biltong te koop op 'n winkelrak in Johannesburg.
-
Biltong word gedroog in 'n elektriese oond.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir biltong.
Suid-Afrikaanse kookkuns | |
---|---|
Soutgeregte | |
Peuselhappies en speserye | |
Gebak en nageregte | |
Drankies |
|
Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.