For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Vlag van Réunion.

Vlag van Réunion

Vlag van Réunion
Vlag van Réunion
Vlag van Réunion
Verhouding 2:3
Ontwerp ’n Vertikale driekleur in blou, wit en rooi.

Die Franse oorsese gebied Réunion het geen amptelike vlag nie en gebruik die Franse vlag. Die eiland het verskeie voorgestelde vlae maar daar is nog nie op ’n spesifieke een besluit nie.

Ander vlae

Die simboliek vir die vlag wat voorgestel is deur die Réunionese Vlagkundige Vereniging is soos volg: rooi stel die vulkaan en krag voor, blou stel die lug en soetheid voor en geel stel die son en helderheid voor.[1]

Die simboliek vir die vlag wat voorgestel is deur die Vereniging vir die Réunionvlag is soos volg: naas die kleure van die Franse vlag stel blou die eilandbewoners van Europese herkoms voor asook die Christelike geloof en die see, die goudgeel stel die eilandbewoners van Indiese herkoms voor asook Hinduïsme en die son, rooi stel die eilandbewoners van Sjinese herkoms voor asook hulle tradisies en die vulkaan en groen stel die eilandbewoners afkomstig van Afrika voor asook Islam en die natuur. Al die eilandbewoners leef in vrede, harmonie en bedagsaamheid en dit word deur die wit skyf gesimboliseer.[2]

Die simboliek vir die vlag wat voorgestel is deur die Verstaan- en Helpende Hand Beweging is soos volg: rooi stel die vulkaniese oorsprong van Réunion voor asook die stryd van kulturele militante vir vryheid, die geel stel die son voor, die swart stel die element van slawehandel in die eilandgeskiedenis voor, die blou stel die lug en die Indiese oseaan voor en die groen stel Réunionese plantegroei voor. Die mengsel van kleure simboliseer die Réunionese reënboog van verskeidenheid in eenheid.[3]

Verwysings

  1. (en) Voorstel deur die Réunion Vlagkundige Vereniging by Flags of the World. URL besoek op 8 Februarie 2010.
  2. (en) Voorstel deur die Vereniging vir die Réunionvlag by Flags of the World. URL besoek op 8 Februarie 2010.
  3. (en) Voorstel deur die Verstaan- en Helpende Hand Beweging by Flags of the World. URL besoek op 8 Februarie 2010.

Eksterne skakels

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Vlag van Réunion
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?