For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Vlag van Djiboeti.

Vlag van Djiboeti

Vlag van Djiboeti
Vlag van Djiboeti
Vlag van Djiboeti
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 4:7
Goedgekeur 27 Junie 1977
Ontwerp ’n Wit driehoek aan die vlagpaalkant met ’n rooi ster, twee ewe breë bane in ligblou en groen aan die wapperkant.

Die nasionale vlag van Djiboeti is op 27 Junie 1977 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n wit driehoek aan die vlagpaalkant met ’n rooi vyfpuntige ster daarin; die wapperkant is horisontaal in die helfte gedeel met ’n ligblou baan bo en ’n groen baan onder.

Simboliek

Die ligblou verteenwoordig die Issa-Somaliërs en die groen verteenwoordig die Afar. Wit, groen en ligblou is die kleure van die LPAI. Die rooi ster verteenwoordig die eenheid van die diverse staat. Die vyf punte van die ster verteenwoordig die areas waarin die Somaliërs woon: Brits-Somaliland (Somalië), Italiaans-Somaliland (Somalië), Frans-Somaliland (Djiboeti), die Ogaden (Ethiopië) en die Noordelike Grensdistrik (Kenia). Die kleure verteenwoordig die aarde (groen), die see (blou) en vrede (wit) met die rooi ster wat eenheid voorstel.

Ontwerp

Die huidige vlag is ’n aanpassing van die vlag van die Ligue Populaire Africaine pour l’Independence (LPAI) wat Djiboeti tot onafhanklikheid gelei het. Die LPAI-vlag het ’n rooi driehoek met ’n wit ster gehad. Vir die nasionale vlag wat met onafhanklikheid aanvaar is, is die ster in ’n regop posisie geplaas eerder as om dit in ’n skewe posisie te hou en die verhouding van die vlag is ook aangepas.

Eksterne skakels

  • (en) Djiboeti by Flags of the World
  • (en) "Flag of Djibouti". Encyclopædia Britannica. Besoek op 14 Mei 2019.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Vlag van Djiboeti
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?