For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Rooisee.

Rooisee

Rooisee

Nasa-Satellietbeeld van die Rooisee

Kaart van die Rooisee
Koördinate:22°N 38°O / 22°N 38°O / 22; 38
Ligging:Djiboeti, Egipte, Eritrea, Israel, Jemen, Jordanië, Saoedi-Arabië, Soedan
Soort:See van die Indiese Oseaan
Oppervlakte:450 000 km² (174 000 myl²)
Gemiddelde diepte:490 m (1 610 vt)
Maksimum diepte:3 040 m (9 974 vt)
Volume:233 000 km³ (56 000 myl³)
Lengte:1 930 km (1 400 myl)
Breedte:355 km (221 myl)
Uitvloei:Bab-el-Mandeb
Nedersettings:Hurghada
Ligging van die Rooisee
Hotelle aan die Rooisee in Eilat, Israel
Egipte se kus aan die Rooisee naby Taba

Die Rooisee (Arabies: البحر الأحمر, al-Bahr al-ahmar of الخليج العربي, Arabiese Golf; Hebreeus: 'ים סוף, Yam Suf; Tigrinya: ቀይሕ ባሕሪ, QeyH baHri, Latyn: Maris Erythraei) is 'n see van die Indiese Oseaan tussen Noordoos-Afrika en die Midde-Ooste. Dit is 1 930 km lank, tot 2 211 m diep en het 'n oppervlakte van sowat 450 000 km².[1] Die Griekse naam is Ἐρυθρὰ θάλασσα, wat Eritreïese See beteken en die antieke naam is.[2]

Daar is agt lande aan die Rooisee geleë, naamlik Egipte (oor die Golf van Suez), Israel (die Golf van Eilat), Jordanië (die Golf van Akaba), Saoedi-Arabië, Jemen, Djiboeti (Bab-el-Mandeb), Eritrea en Soedan. Dié see word deur die Golf van Akaba en die Suezkanaal met die Middellandse See en deur die Golf van Aden met die Indiese Oseaan verbind.

Aan die noordekant verdeel die Rooisee in twee om die Sinaiskiereiland; in die weste is die Golf van Suez en in die ooste die Golf van Akaba.

Die Rooisee is een van vier seë wat in Afrikaans en ander tale ná kleure genoem is – die ander is die Geel-, Swart- en Witsee. Die naam van dié see is moontlik afgelei van die seisoenale blomme van die rooi-gekleurde Trichodesmium erythraeum naby die wateroppervlak.

Die Rooisee is 'n gewilde toeristebestemming, veral die noordelike kus van Egipte, Israel en Jordanië. Bekende kusstede sluit in Eilat, Hurghada, Sharm el-Sheikh en Suez. In die Rooisee kan mens snorkel en skubaduik.

Verwysings

  1. "Red Sea" (in Engels). Encyclopædia Britannica. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 11 Augustus 2017.
  2. (en) Lionel Casson: The Periplus Maris Erythraei: text, translation, and commentary Princeton University Press, Princeton 1989. bl. 41.

Eksterne skakels

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Rooisee
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?