For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Bandasee.

Bandasee

Bandasee

Oos-Timor se kus aan die Bandasee

Topografiese kaart van die Molukke met die Bandasee
Koördinate:6°S 127°O / 6°S 127°O / -6; 127
Ligging:Indonesië, Oos-Timor
Soort:See van die Stille Oseaan
Oppervlakte:470 000 km² (180 000 myl²)
Gemiddelde diepte:5 600 m (18 400 vt)
Maksimum diepte:7 440 m (24 409 vt)
Eiland/e:Kai-eilande, Molukke, Sulawesi, Tanimbar-eilande, Timor
Nedersettings:Ambon (Indonesië)
Dili (Oos-Timor)

Die Bandasee (Indonesies: Laut Banda, Portugees: Mar de Banda) is 'n see aan die weste van die Stille Oseaan in Suidoos-Asië. Dit lê tussen Sulawesi in die weste, die Molukke in die noorde en die Klein-Soenda-eilande in die suide net suid van die ewenaar. Die Bandasee grens aan die Floressee in die weste, die Seramsee in die noorde, die Arafurasee in die suidooste, die Timorsee in die suide en die Savusee in die suidweste.

Ligging van die Bandasee

Die see het 'n oppervlakte van sowat 470 000 km² en 'n gemiddelde diepte van 5 600 m.[1] Dit is ongeveer 1 000 km (600 myl) van oos na wes, en ongeveer 500 km (300 myl) van noord na suid. Dit is binne die Maleise argipel geleë en 'n tropiese see.

Die belangrikste nedersettings aan die see is Ambon in Indonesië en Dili, die hoofstad van Oos-Timor. Byna die hele kus van die Bandasee behoort tot die eilandnasie Indonesië en net 'n klein deel in die suide behoort aan Oos-Timor.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Banda Sea" (in Engels). Encyclopædia Britannica. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Julie 2019. Besoek op 17 April 2020.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Bandasee
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?