For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Savusee.

Savusee

Savusee

Sononder oor die Savusee by Oe-Cusse Ambeno, Oos-Timor

Kaart van die Savusee
Koördinate:9°45′S 122°00′O / 9.750°S 122.000°O / -9.750; 122.000
Ligging:Indonesië, Oos-Timor
Soort:See van die Stille Oseaan
Oppervlakte:105 000 km² (41 000 myl²)
Maksimum diepte:3 470 m (11 385 vt)
Lengte:650 km (400 myl)
Breedte:200 km (125 myl)
Eiland/e:Flores, Soemba, Timor
Nedersettings:Koepang (Indonesië)

Die Savusee (Indonesies: Laut Sawu) is 'n see aan die weste van die Stille Oseaan in Suidoos-Asië. Dit lê tussen Soemba in die weste, Flores in die noorde en Timor in die ooste net suid van die ewenaar. Die Savusee grens in die noorde aan die Floressee, in die noordooste aan die Bandasee, in die suidooste aan die Timorsee en in die suidweste aan die oop Indiese Oseaan.

Ligging van die Savusee

Die see het 'n oppervlakte van sowat 105 000 km² en 'n maksimale diepte van 3 470 m. Die Savusee is na die eiland Savu genoem, wat in die suide van dié see geleë is. Dit is binne die Maleise argipel geleë en al die eilande behoort tot die Klein-Soenda-eilande. Dit is ongeveer 650 km van oos na wes, en ongeveer 200 km van noord na suid.

Byna die hele kus van die Savusee behoort aan die eilandnasie Indonesië en net 'n klein deel in die noordooste behoort aan Oos-Timor. Die grootste nedersetting aan die Savusee is Koepang op die Indonesiese deel van die Timor-eiland.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
  • (en) "Savu Sea". Encyclopædia Britannica. Besoek op 18 April 2020.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Savusee
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?