For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Weddellsee.

Weddellsee

Weddellsee

Met ys bedekte Weddellsee
Koördinate:75°0′S 45°0′W / 75.000°S 45.000°W / -75.000; -45.000
Ligging:Antarktika
Soort:See van die Suidelike Oseaan
Oppervlakte:2 800 000 km² (1 080 000 myl²)
Maksimum diepte:1 600 m (500 voet)
Eiland/e:Berkner-eiland, Suidelike Orkneyeilande, Suidelike Shetlandeilande
Gevries:Feitlik die hele jaar

Die Weddellsee is 'n see van die Suidelike Oseaan tussen Oos- en Wes-Antarktika. Die Weddellsee is ná die Britse matroos, navigator en robbejagter James Weddell genoem, wat die see in 1823 vir die eerste keer bevaar het. Die see het 'n oppervlakte van sowat 2 800 000 km² en 'n maksimum diepte van 1 600 m.

Kaart van Antarktika met die Weddellsee links bo

Die Weddellsee is tussen die Antarktiese Skiereiland in die weste, Koningin Maudland se Kaap Norvegia in die ooste, en die Suidelike Orkneyeilande en Suidelike Shetlandeilande in die noorde geleë. Die Weddellsee grens in die noorde aan die Scotiasee en in die ooste aan die Lazarefsee. Die 60ste suidelike breedtegraad vorm die noordelike grens. Soos al die seë van Antarktika is die Weddellsee noord van die Suidpool geleë en feitlik die hele jaar gevries. Die Weddellsee word deur Argentinië (Argentyns-Antarktika), Chili (Antártica Chilena) en die Verenigde Koninkryk (Brits-Antarktiese Gebied) opgeëis en tot hul Antarktis-gebied gereken, maar omdat dit volgens internasionale reg nie erken word nie, val die see soos die res van Antarktika onder die saak van die Antarktis-verdrag.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Weddellsee.
  • (en) "Weddell Sea". Encyclopædia Britannica. Besoek op 22 Maart 2018.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Weddellsee
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?