Suez
Suez السويس | |
---|---|
![]() Satellietbeeld van die hawe. | |
Koördinate: 29°58′N 32°33′O / 29.967°N 32.550°O | |
Land | ![]() |
Stigting | 1859 |
Oppervlak | |
• Totaal | 25,4 km2 (9,8 vk. myl) |
Hoogte | 5 m (16 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 478 553 |
Tydsone | UTC+2 (Egiptiese Standaardtyd) |
• Somertyd | UTC+3 |
Suez (Arabies: السويس) is 'n hawestad in Egipte geleë aan die noordelikste punt van die Golf van Suez. Die suidelike ingang van die Suezkanaal is hier geleë. Die stad het 'n bevolking van sowat 500 000 inwoners. Dit beskik oor 'n olie-raffinadery, twee hawens en 'n groot seepoort. Hoofweë en treinspore verbind die stad met Kaïro, Port Said en Ismailia.
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Suez. |
Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.