For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Alkalimetaal.

Alkalimetaal

Alkalimetale

'n Alkalimetaal is 'n chemiese element van die eerste groep in die periodieke tabel. Saam met die aardalkalimetale vorm dit die s-blok van die tabel.

Dit bevat die elemente litium (Li), natrium (Na), kalium (K), rubidium (Rb), sesium (Cs) en die radioaktiewe element frankium (Fr).

Partykeer word ook die eerste element van die tabel waterstof (H) tot hierdie groep gereken. Dit het nogtans taamlik afwykende eienskappe.

Eienskappe

[wysig | wysig bron]
Die konfigurasie van kalium
Energiediagram van kalium

Die kenmerkende eienskap van hierdie elemente is dat hulle elektronkonfigurasie bestaan uit 'n edelgaskonfigurasie plus een valenselektron in 'n s-tipe orbitaal wat baie deur die edelgaskonfigurasie se volle skille afgeskerm word. Byvoorbeeld het kalium een 4s-elektron wat maklik deur ionisasie verwyder word. Dié elemente het die laagste elektronegatiwiteit van die tabel. Dit neem verder af na die onderkant van die kolom. Die gevolg is dat hulle baie reaktiewe metale en sterk reduksiemiddels is wat gewoonlik 'n 1+ katioon vorm in verbindings wat deur ioonbinding gekenmerk word. Hierdie gevormde stowwe is gewoonlik goed in water oplosbaar.

Die metale self is so reaktief dat hulle van die lug afgesluit moet word, anders sal hulle met die vog daarin reageer, met die suurstof en partykeer selfs met die stikstof van die atmosfeer. Hulle word daarom onder olie of in afgeslote glasbuisies gestoor.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
H He
Li Be B C N O F Ne
Na Mg Al Si P S Cl Ar
K Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br Kr
Rb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I Xe
Cs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At Rn
Fr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts Og
Alkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloïde Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekend
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Alkalimetaal
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?