For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Gagaoesiërs.

Gagaoesiërs

Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Gagaoesies.
Gagaoesiërs

Jong en ou Gagaoesiërs
Totale bevolking: ca. 240 000
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Moldowa Moldowa

Vlag van Oekraïne Oekraïne 31 900[1]
Vlag van Turkye Turkye 15 000[2]
Vlag van Rusland Rusland 13 700[3]
Vlag van Kasakstan Kasakstan 700[4]
Vlag van Bulgarye Bulgarye 540[5]
Vlag van Roemenië Roemenië 45[6]

Taal: Gagaoesies, Russies, Moldawies/Roemeens
Geloofsoortuiging: Hoofsaaklik Oosters-Ortodokse Kerk
Verwante etniese groepe: Ander Turkse volke soos Azerbeidjanners, Basjkiriërs, Karakalpakke, Kasakke, Kirgisiërs, Oeigoere, Oesbeke, Tartare, Tsjoewasjiërs, Turke en Turkmene

Die Gagaoesiërs (Gagaoesies: Gagauzlar) is 'n Turkse etniese groep inheems aan die outonome gebied Gagaoesië in Moldowa.[7] Hulle praat Gagaoesies, 'n Turkse taal, as moedertaal en Russies of Moldawies/Roemeens as tweede taal.

Nie-amptelike vlag van die Gagaoesiërs

Die meeste Gagaoesiërs leef in Gagaoesië (Moldowa), gevolg deur Oekraïne, Turkye en Rusland. In Oekraïne leef Gagaoesiërs veral in die oblaste Odessa en Saporisja en in Rusland in die outonome republiek Kabardino-Balkarië.

In teenstelling met die ander Turkse volke wat hoofsaaklik Islamities is, is die meeste Gagaoesiërs aanhangers van die Oosters-Ortodokse Kerk.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) Ukrainian Census 2001 Geargiveer 23 Maart 2008 op Wayback Machine
  2. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Oktober 2007. Besoek op 8 April 2016.
  3. "2002 Russian census" (in Russies). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 September 2018. Besoek op 8 April 2016.
  4. "Gagauzi Turk" (in Engels). Joshua Project. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Mei 2020. Besoek op 8 April 2016.
  5. "Етнически малцинствени общности" (in Bulgaars). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Oktober 2019. Besoek op 8 April 2016.
  6. "Romanian Census 2002". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Maart 2009. Besoek op 8 April 2016.
  7. (en) Menz, Astrid (2006). "The Gagauz". In Kuban, Doğan (red.). The Turkic speaking peoples. Prestel. ISBN 978-3-7913-3515-5.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Gagaoesiërs
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?