For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Oesbeke.

Oesbeke

Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Oesbekies.
Oesbeke

Totale bevolking: ca. 30 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Oesbekistan Oesbekistan ~24 miljoen[1]

Vlag van Afghanistan Afghanistan 2,8 miljoen[2]
Vlag van Tadjikistan Tadjikistan 1,2 miljoen[3]
Vlag van Kirgisië Kirgisië 980 000[4]
Vlag van Rusland Rusland 499 862[5]
Vlag van Kasakstan Kasakstan 490 000[6]
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië 300 000[5]
Vlag van Turkmenistan Turkmenistan 260 000[7]
Vlag van Australië Australië 80 000
Vlag van Pakistan Pakistan 70 133[8]
Vlag van Turkye Turkye 45 000[9]
Vlag van Oekraïne Oekraïne 22 400[10]
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 15 960
Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China 14 800[11]
Vlag van Mongolië Mongolië 560[12]

Taal: Oesbekies
Geloofsoortuiging: Hoofsaaklik Islam (Soenniete of Kulturele Islam),[13] minderhede van ongebondes. Histories Tengriisme
Verwante etniese groepe: Ander Turkse volke soos Azerbeidjanners, Basjkiriërs, Gagaoesiërs, Karakalpakke, Kasakke, Kirgisiërs, Oeigoere, Tartare, Tsjoewasjiërs, Turke en Turkmene

Die Oesbeke (Oesbekiese enkelvoud: Oʻzbek, Ўзбек, اوزبیک; meervoud: Oʻzbeklar, Ўзбеклар) vorm die grootste Turkse etniese groep in Sentraal-Asië en die tweede grootste naas die Turke. Hulle vorm die titulêre nasie van Oesbekistan, waar hulle sowat 80% van dié land se bevolking uitmaak, en praat Oesbekies, 'n Turkse taal, as moedertaal.

Etniese kaart van Sentraal-Asië
'n Litografie van twee Oesbeke uit Afghanistan in 1841
'n Oesbek in tradisionele klere, 1840's

Naas Oesbeke leef nog klein minderhede soos Russe (5,5%), Tadjiks (5%), Kasakke (3%), Karakalpakke (2,5%), Tartare (1,5%) en ander (7%) in Oesbekistan. Oesbekiese minderhede leef in lande soos Afghanistan (9%), Tadjikistan (14%), Kirgisië (14%), Rusland, Kasakstan (2,5%), Saoedi-Arabië, Turkmenistan (6%), Pakistan, Turkye en die Volksrepubliek China.

Wêreldwyd leef omtrent 30 miljoen Oesbeke, waarvan sowat 24 miljoen in Oesbekistan, 2,8 miljoen in Afghanistan, 1,2 miljoen in Tadjikistan en byna 1 miljoen in Kirgisië. In die Volksrepubliek China behoort die Oesbeke tot een van die 56 amptelik erkende etniese groepe ("nasionaliteite"). Hulle leef veral in die Wes-Chinese outonome gewes van Xinjiang saam met ander verwante etniese groepe soos Oeigoere, Kasakke en Kirgisiërs.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) "Population: 28,661,637 (July 2013 est.) [Uzbeks = 80%]". Central Intelligence Agency (CIA). The World Factbook. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 10 Junie 2013.
  2. (en) "Afghan Population: 31,108,077 (July 2013 est.) [Uzbeks = 9%]". Central Intelligence Agency (CIA). The World Factbook. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Junie 2017. Besoek op 10 Junie 2013.
  3. (en) "Population: 7,910,041 (July 2013 est.) [Uzbeks = 15.3%]". Central Intelligence Agency (CIA). The World Factbook. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2020. Besoek op 10 Junie 2013.
  4. (en) CIA World Factbook – Kyrgyzstan[dooie skakel]
  5. 5,0 5,1 (ru) Russia Census 2002 Geargiveer 6 September 2018 op Wayback Machine
  6. (en) Ethnic groups in Kazakhstan, official estimation 2010-01-01 based on National Census 2009 Geargiveer 8 Februarie 2010 op Wayback Machine
  7. (en) CIA World Factbook – Turkmenistan Geargiveer 12 Junie 2007 op Wayback Machine
  8. (en) Rhoda Margesson (January 26, 2007). "Afghan Refugees: Current Status and Future Prospects" bl. 7. Report RL33851, Congressional Research Service.
  9. (tr) "Evrenpaşa Köyü – Güney Türkistan'dan Anadoluya Urfa Ceylanpınar Özbek Türkleri". Evrenpasakoyu.wordpress.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 April 2020. Besoek op 12 Julie 2013.
  10. (en) State Statistics Committee of Ukraine: The distribution of the population by nationality and mother tongue Geargiveer 1 Desember 2008 op Wayback Machine
  11. (en) Chinese Nationalities (Uzbek Minority) (Ozbek) -- Minorities by Descending Populations
  12. (en) Census of Mongolia, slide# 23. http://www.toollogo2010.mn/doc/Main%20results_20110615_to%20EZBH_for%20print.pdf
  13. (en) "Chapter 1: Religious Affiliation". The World’s Muslims: Unity and Diversity. Pew Research Center's Religion & Public Life Project. 9 Augustus 2012.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Oesbeke
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?