For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Moedertaal.

Moedertaal

'n Moedertaal (of T1) is 'n taal wat 'n persoon gedurende sy jeug sonder formele taalonderrig verwerf. Moedertaalsprekers het 'n kenmerkende intuïsie oor wat in hulle taal (al dan nie) gesê kan word.

Die vermoë om 'n taal sonder formele onderwys te verwerf verminder namate 'n persoon ouer word. In die moderne taalkunde word die begin van puberteit gesien as die einde van die sogenaamde kritiese periode, waarin moedertaalverwerwing nog moontlik is.

'n Taal wat nie as moedertaal gepraat word nie word meestal 'n tweede taal (T2) genoem. Met genoeg blootstelling tydens hul jeug kan sprekers 'n groot aantal T1's verwerf. Tweetaligheid en "meertaligheid" is die norm in groot dele van die wêreld. In westerse lande verdring die nasionale standaardtale meestal die streeksvariëteite, en neig die bevolking tot eentaligheid.

Die verwerwing van T2's is aansienlik moeiliker as die van T1's en algemene gebruik is noodsaaklik om T2's in stand te hou. Taalkundiges verwys na die 'verwerwing' van T1's, maar na die 'leer' of 'aanleer' van T2's.

Veral by T2's wat verwant is aan die moedertaal is die passiewe kennis, die verstaan, meestal beter as die aktiewe kennis van die taal. Selfs al kan iemand 'n T2 perfek en sonder moeite praat, kan daar nog dikwels gemerk word dat die spreker nie sy moedertaal praat nie vanweë die vreemde aksent.

Die bestudering van die eienskappe van moedertale (in teenstelling tot tweede tale) vorm die kern van die psigolinguistiek, soos in die Chomskiaanse taalkunde.

Internasionale Moedertaaldag word op 21 Februarie gevier.

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Moedertaal
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?