For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Karakalpakke.

Karakalpakke

Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Karakalpaks.
Karakalpakke

Karakalpakke in Oesbekistan
Totale bevolking: ca. 620 000
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Oesbekistan Oesbekistan
Taal: Karakalpaks, Oesbekies, Russies
Geloofsoortuiging: Soennitiese Islam
Verwante etniese groepe: Ander Turkse volke soos Azerbeidjanners, Basjkiriërs, Gagaoesiërs, Kasakke, Kirgisiërs, Oeigoere, Oesbeke, Tartare, Tsjoewasjiërs, Turke en Turkmene

Die Karakalpakke (Karakalpaks: Qaraqalpaqlar, Қарақалпақлар, قاراقلپقلر) vorm die tweede grootste Turkse etniese groep in Oesbekistan naas die Oesbeke. Hulle vorm die titulêre nasie van Karakalpakië, 'n outonome republiek in Oesbekistan, en praat Karakalpaks, 'n Turkse taal, as moedertaal.[1] Die naam Qaraqalpaq is afgelei van twee woorde: qara beteken "swart" en qalpaq "hoed"; Karakalpak beteken dus "swart hoed" en verwys na die Karakalpakke se tradisionele hoofbedekking.[2]

Etniese kaart van Sentraal-Asië
Karakalpakse nomade in 1932

Sedert die 16de eeu is Karakalpakke langs die Sirdarja se rivierloop as veeboere bevestig.[3] Tydens die 18de eeu het die Karakalpakke hulle langs die Amoedarja se (voormalige) monding in die Aralmeer gevestig. Wêreldwyd leef tans omtrent 620 000 Karakalpakke, waarvan sowat 500 000 outonome Republiek Karakalpakië van Oesbekistan bly. Hulle is nes ander Turkse volke van Sentraal-Asië aanhangers van die Soennitiese Islam.[4]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Karakalpakstan" (in Engels). Encyclopædia Britannica. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Julie 2018. Besoek op 25 Januarie 2019.
  2. (de) Heinz-Gerhard Zimpel: Lexikon der Weltbevölkerung, Artikel „Karakalpaken“, bl. 259
  3. (de) Klett Verlag: TaschenAtlas Völker und Sprachen, bl. 106
  4. (de) Roland Götz und Uwe Halbach: Politisches Lexikon GUS, bl. 295

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Karakalpakke
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?