For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Tsjoewasjiërs.

Tsjoewasjiërs

Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Tsjoewasjies.
Tsjoewasjiërs

Totale bevolking: ca. 1,5 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Rusland Rusland 1 435 872[1]

Vlag van Kasakstan Kasakstan 22 305[2]
Vlag van Oekraïne Oekraïne 10 593[3]
Vlag van Oesbekistan Oesbekistan 10 074[4]
Vlag van Turkmenistan Turkmenistan 2 281[5]
Vlag van Belarus Belarus 2 242[6]
Vlag van Moldowa Moldowa 1 204[7]
Vlag van Kirgisië Kirgisië 848[8]
Vlag van Georgië Georgië 542[9]
Vlag van Letland Letland 534[10]
Vlag van Azerbeidjan Azerbeidjan 489[11]
Vlag van Estland Estland 373[12]

Taal: Tsjoewasjies, Russies
Geloofsoortuiging: Oosters-Ortodokse Kerk
Verwante etniese groepe: Ander Turkse volke soos Azerbeidjanners, Basjkiriërs, Gagaoesiërs, Karakalpakke, Kasakke, Kirgisiërs, Oeigoere, Oesbeke, Tartare, Turke en Turkmene; Russe

Die Tsjoewasjiërs (Tsjoewasjies: чӑваш, [t͡ɕəˈʋaʂ]; Russies: чуваши, [t͡ɕʊˈvaʂɨ]) is 'n Turkse etniese groep inheems aan die outonome republiek Tsjoewasjië in Rusland. Hulle praat Tsjoewasjies, 'n Turkse taal, as moedertaal en Russies as tweede taal. In teenstelling met die ander Turkse volke in Rusland wat hoofsaaklik Islamities is, is die meeste Tsjoewasjiërs aanhangers van die Oosters-Ortodokse Kerk.

Verspreiding van die Tsjoewasjiërs in Rusland volgens die 2010-sensus

Tsjoewasjiërs vorm die vyfde grootste etniese groep in Rusland en maak sowat 1,1% van dié land se bevolking volgens die sensus van 2010 uit. Die meeste Tsjoewasjiërs leef in die outonome republiek Tsjoewasjië (Rusland), gevolg deur ander voormalige lande van die Sowjetunie.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "НАЦИОНАЛЬНЫЙ СОСТАВ НАСЕЛЕНИЯ" (XLS). Perepis2002.ru (in Russies). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Januarie 2020. Besoek op 9 Februarie 2016.
  2. "Демоскоп Weekly – Приложение. Справочник статистических показателей". Demoscope.ru (in Russies). 21 Maart 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Junie 2011. Besoek op 9 Februarie 2016.
  3. (en) "Всеукраїнський перепис населення 2001 - English version - Results - Nationality and citizenship - The distribution of the population by nationality and mother tongue - Selection:". 2001.ukrcensus.gov.ua.
  4. (en) "Ethnic minorities" (PDF). Besoek op 21 Oktober 2009.[dooie skakel]
  5. "Демоскоп Weekly – Приложение. Справочник статистических показателей". Demoscope.ru (in Russies). 21 Maart 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Maart 2012. Besoek op 9 Februarie 2016.
  6. "НАЦИОНАЛЬНЫЙ СОСТАВ НАСЕЛЕНИЯ РЕСПУБЛИКИ БЕЛАРУСЬ (ETHNIC COMPOSITION OF POPULATION OF THE REPUBLIC OF BELARUS)" (in Russies). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Februarie 2009. Besoek op 21 Oktober 2009.
  7. "Демоскоп Weekly – Приложение. Справочник статистических показателей". Demoscope.ru (in Russies). 21 Maart 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Mei 2020. Besoek op 9 Februarie 2016.
  8. "Демографические тенденции, формирование наций и межэтнические отношения в Киргизии". Demoscope.ru (in Russies). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Mei 2020. Besoek op 9 Februarie 2016.
  9. "Демоскоп Weekly – Приложение. Справочник статистических показателей". Demoscope.ru (in Russies). 21 Maart 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 November 2019. Besoek op 9 Februarie 2016.
  10. (lv) [1] Geargiveer 7 Julie 2012 op Wayback Machine
  11. "Демоскоп Weekly – Приложение. Справочник статистических показателей". Demoscope.ru (in Russies). 21 Maart 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Augustus 2011. Besoek op 9 Februarie 2016.
  12. (ru) "RAHVASTIK RAHVUSE, SOO JA ELUKOHA JÄRGI, 31. DETSEMBER 2011". pub.stat.ee.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Tsjoewasjiërs
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?