For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for KV36.

KV36

KV36
Grafkelder van Maiherpri
Maiherpri se Dodeboek.
Maiherpri se Dodeboek.
Ligging Vallei van die Konings
Land Vlag van Egipte Egipte
Ontdek Maart 1899
Uitgrawings deur Victor Loret
← Vorige
KV35
Volgende →
KV37

KV36 in die Vallei van die Konings by Thebe, naby die moderne stad Luxor in Egipte, was die grafkelder van farao Maiherpri van die 18de Dinastie.

Die plan van KV36.

Victor Loret het dit in sy tweede seisoen in die vallei herontdek, op 30 Maart 1899. Dit was in 'n groot mate onversteurd, maar omdat daar lank voorheen die laaste keer daaroor geskryf is, was dit nie so bekend soos die ander grafkelders in die vallei nie.[1] Al die voorwerpe wat daarin gevind is, is na die Egiptiese Museum in Kaïro geneem en in die algemene katalogus (Catalogue General; CG) aangeteken. [2]

Onlangs is 'n gedetailleerde lys van die voowerpe en hulle plek in die grafkelder egter ontdek.[3]

Die klein grafkelder bestaan uit 'n skag en 'n kamer aan die onderkant van die westekant.[4] Die grafkamer was onversier, nes dié van niekoninklikes in die vallei. Dit is 3,9 meter lank en 4,1 meter breed.[5] Nie veel is oor Maiherpri bekend nie, want hy verskyn nie in ander bronne nie. 'n Ondersoek van die mummie het aan die lig gebring dat hy 'n jong man was toe hy gesterf het.

Maiherpri is in 'n stel van drie kiste geplaas.[6] 'n Vierde kis[7], met die deksel langsaan, is ook gevind. Dit het aanvanklik tot groot verwarring onder Egiptoloë gelei; dit lyk egter of die ekstra kis binne-in die ander drie moes pas, maar te groot was. Die mummie het 'n begrafnismasker[8] opgehad. Drie flesse met sy organe is ook in 'n kissie[9] in die kamer gevind, asook Maiherpri se Dodeboek[10] en verskeie bokse met stukke gemummifiseerde vleis.[11]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Reeves,Wilkinson: The Complete Valley of the Kings, p. 179
  2. G. Schweinfurth: Neue Thebanische Gräberfunde, in: Sphinx III (1900), pp. 103–107
  3. Christian Orsenigo: La tomba di Maiherperi (KV 36). In: La Valle dei Re Riscoperta, I giornali di scavo Vitor Loret (1898–1899) e altri inediti. Mailand 2004, pp. 214–221, 271–281 (met 'n Engelse vertaling deur Stephen Quirke)
  4. Reeves,Wilkinson: The Complete Valley of the Kings, p. 180 (plan of tomb)
  5. Orsenigo, In: La Valle dei Re Riscoperta, p. 220
  6. CG 24001, 24002 en 24004
  7. CG 24003
  8. Cairo GC 24097
  9. CG 24008
  10. CG 24095
  11. CG 24053-24055

Skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
KV36
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?