For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for KV29.

KV29

KV29
Grafkelder van onbekendes
Ligging Vallei van die Konings
Land Vlag van Egipte Egipte
Ontdek Voor 1832
Uitgrawings deur Universiteit van
Basel (2011, 2016)
← Vorige
KV28
Volgende →
KV30

KV29 is 'n grafkelder in die Vallei van die Konings by Thebe, naby die moderne stad Luxor in Egipte. Dit is geleë naby die grafte uit die 18de Dinastie van Tiaa (KV32), Toetmoses II of Meritre-Hatsjepsoet (KV42) en Toetmoses III (KV34). Die grafkelder is sedert die 1830's bekend en het in 1899 die naam KV29 gekry, maar daar bestaan geen rekords van vroeëre uitgrawings nie. Die terrein is in 2011 deur die Universitet van Basel ondersoek. Uitgrawings is in 2016 voortgesit, maar die res van die grafkelder is vol puin en die uitleg is onbekend.

Verkenning

[wysig | wysig bron]

Die grafkelder is sedert die 1830's bekend toe die vroeëre Egiptoloë James Burton en John Gardiner Wilkinson die ligging aangeteken het.[1] Dit is in die 1880's weer deur Eugène Lefébure genoem[2] en het sy grafkeldernommer in 1899 gekry.

Uitgrawings in die skag het in Januarie 2011 begin; die helfte was met puin gevul weens die oorstromings van 1994. Uit 'n onderste laag puin is fragmente van erdewerk en vier stukke van 'n albasterfles gekry. In 2011 is 'n ysterdeur geïnstalleer.[3]

Uitgrawings het weer in 2016 begin. Daar is ontdek 'n kamer loop weswaarts uit die skag, maar dit was ook met puin gevul. Die uitleg is onbekend, en dit is so vol puin dat geen deure van moontlike sykamers gesien kan word nie.[4]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Bronne

[wysig | wysig bron]
  • Bickel, Suzanne; Paulin-Grothe, Elina; Alsheimer, Tanja (2011). "Preliminary Report on the Work Carried out During the Season 2011" (PDF). University of Basel. University of Basel Kings' Valley Project. Besoek op 23 April 2023.
  • Bickel, Suzanne; Paulin-Grothe, Elina (2016). "Report on work carried out during the field season 2015–2016" (PDF). University of Basel. University of Basel Kings' Valley Project. Besoek op 23 April 2023.
  • Reeves, Nicholas; Wilkinson, Richard H. (1996). The Complete Valley of the Kings: Tombs and Treasures of Egypt's Greatest Pharaohs (2010-sagteband uitg.). London: Thames and Hudson. ISBN 978-0-500-28403-2. Besoek op 22 April 2023.

Skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
KV29
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?