Cayenne
Kaart | Wapen |
![]() | |
![]() | |
Vlag | |
![]() | |
Land | ![]() |
Département | ![]() |
Koördinate | 04°56′N 52°20′W / 4.933°N 52.333°W |
Stigting | 1643 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 23,60 vk km |
Hoogte bo seevlak | 7 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2012) | 55 198 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 300 /vk km |
- Metropolitaanse gebied | 121 308 |
Tydsone | UTC -03:00 |
Burgemeester | Marie-Laure Phinéra-Horth |
Amptelike webwerf | guyane.pref.gouv.fr |
Cayenne is die hoofstad en grootste stad van Frans-Guyana, 'n oorsese département van Frankryk in Suid-Amerika. Die stad het in 2012 'n bevolking van 55 198 gehad en het 'n oppervlakte van 23,60 km².
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Cayenne.
- (fr) Amptelike webwerf
Hoofstede van onafhanklike lande | Asunción • Bogotá • Brasília • Buenos Aires • Caracas • Georgetown • Lima • Montevideo • Paramaribo • Quito • Santiago de Chile • Sucre | |
---|---|---|
Hoofstede van afhanklike gebiede | ||
Hoofstede van |
Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.