For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Orléans.

Orléans

Orléans

Kaart Wapen
Vlag
 Land Frankryk
 Administratiewe gewes Centre
 Département Loiret
 Koördinate 47°54′N 1°54′O / 47.900°N 1.900°O / 47.900; 1.900
 Stigting 3de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 27,48 vk km
 Hoogte bo seevlak 90-124 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2008) 113 257
 - Bevolkingsdigtheid 4 121/vk km
 - Metropolitaanse gebied 369 104
 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester Serge Grouard
 Amptelike webwerf orleans.fr

Orléans (Frans : /ɔʁleɑ̃/) is 'n stad in die noorde van Sentraal-Frankryk, sowat 130 kilometer suidwes van Parys, met 113 257 inwoners (2008). Dit is die prefektuur (hoofstad) van die département Loiret en die région (streek) Centre.

Johanna van Arkel dra die bynaam "Jonkvrou van Orléans".

Geskiedenis

Die katedraal van Orléans, wat in die tydperk tussen 1278 en 1329 opgerig is, is gewy aan die Heilige Kruis. Na sy verwoesting deur Hugenote in die 1560-erjare is dit deur die konings van die Bourbon-dinastie herstel

Orléans is tydens die Romeinse heerskappy in Gallië as die stad van die Aureliani, die destydse heersershuis, gestig. Die huidige Franse naam verwys etimologies nog steeds na hierdie dinastie. Attila probeer in 451 om die stad in te neem en te plunder, maar word in die laaste minuut deur 'n leër onder die gemeenskaplike bevel van die Wes-Goot Theodoridus en die Romeinse generaal Flavius Aëtius verdryf.

Die Frankiese koning Clovis I verower Orléans in die jaar 487 en lyf dit by die Frankiese Ryk in. Danksy die sentrale ligging groei dit tot een van die belangrikste Frankiese stede en dien as die hoofstad van die suidwestelike deelryk.

Die Karolingiese heersershuis bevorder Orléans in die 8ste en 9de eeu ook as 'n opvoedkundige sentrum, wat bekend staan vir sy eersterangse skole.

Die Engelse troepe dring Frankryk tydens hulle invalle die Honderdjarige Oorlog nie verder binne as tot by Orléans nie. Hulle beleër die stad in 1429, maar Johanna van Arkel slaag daarin om Orléans te ontset.

Eksterne skakels

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Orléans
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?