King Edward Point
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Oorsese gebied | Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande |
Koördinate | 54°17′S 36°30′W / 54.283°S 36.500°W |
Tydsone | GST (UTC –2) |
King Edward Point is 'n permanente navorsingstasie op die Britse oorsese gebied Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande wat as hoofstad van dié gebied dien.[1] Die nedersetting is volgens bevolking die kleinste hoofstad ter wêreld, aangesien dit 'n bevolking van 12 gedurende die winter en 22 gedurende die somer het. King Edward Point is na die Britse monarg Edward VII genoem.
King Edward Point lê langs die noordkus van Suid-Georgië naby Grytviken, wat soms as hoofstad van Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande beskou word. Grytviken is egter die plek van 'n verlate walvisstasie en dus 'n spookdorp.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Local laws and customs – South Georgia and South Sandwich Islands (British Overseas Territory) travel advice – GOV.UK". www.gov.uk (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 April 2020. Besoek op 28 September 2017.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie King Edward Point.
Hoofstede van onafhanklike lande | Asunción • Bogotá • Brasília • Buenos Aires • Caracas • Georgetown • Lima • Montevideo • Paramaribo • Quito • Santiago de Chile • Sucre | |
---|---|---|
Hoofstede van afhanklike gebiede | ||
Hoofstede van |
Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.