For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Apis.

Apis

’n Standbeeld van Apis uit die 30ste Dinastie (Louvre).

Apis (ook Hapis of Hapi-anch) was in die Egiptiese mitologie ’n bul-god wat in Memphis aanbid is. Apis het gedien as tussenganger tussen mense en die god Ptah, later Osiris en toe Atoem.[1]

Seremoniële begrafnisse van bulle dui daarop dat rituele offerandes deel was van die vroeë mitologie. Apis was die belangrikste heilige dier in Egipte. Hy is beskou as ’n lewende verpersoonliking van Ptah. Tydens uitgrawings by die serapeum by Saqqara is die grafkelders van meer as 60 diere gevind.

Die tempel van Apis in Memphis was die hooftempel wat aan hom toegewy was. Dit word beskryf in die werk van klassieke historici soos Herodotus, Diodorus en Strabo, maar is nog nie ontdek nie. In die tempel is Apis as ’n orakel gebruik; sy bewegings is beskou as voorspellings. Daar is geglo sy asem het siektes genees en sy teenwoordigheid het mense naby hom met viriliteit geseën. Daar was ’n venster in die tempel waardeur hy gesien kon word en op sekere vakansiedae is hy deur die stad se strate gelei, versier met juwele en blomme.

Talle standbeelde van Apis is tydens uitgrawings by Memphis gevind. Die meeste bekendes kom uit Serapeoem.

Naam in hiërogliewe

[wysig | wysig bron]

Apis se naam is op verskeie manier geskryf in hiërogliewe:

V28Aa5
Q3
E1


G39


Aa5
Q3
G43


Aa5
Q3

Verwysings

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Apis
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?