For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Herodotos.

Herodotos

Herodotos
Gebore
Ἡρόδοτος Ἁλικαρνᾱσσεύς

ca. 484 v.C.
Sterfca. 425 v.C. (op ca. 60)
Thurii, Calabria of Pella, Makedonië
NasionaliteitAntieke Griekeland
Beroephistorikus en skrywer
Bekend virHistoria
Ouer(s)Lyxes (vader)
Dryo (moeder)

Herodotos van Halikarnassos (Grieks: Ἡρόδοτος Ἁλικαρνᾱσσεύς, oftewel Hēródotos Halikarnāsseús) was 'n Griekse historikus van die 5de eeu v.C. (omstreeks 484 v.C. – omstreeks 425 v.C.) wat beskou word as die "Vader van Geskiedenis" as vakgebied in die Westerse kultuur. Hy was die eerste historikus sover bekend wat sy materiaal stelselmatig versamel het, die akkuraatheid daarvan tot 'n mate getoets het en dit op 'n goed geordende en lewendige manier aangebied het.[1] Hy is byna uitsluitlik bekend vir sy bundel Die Geskiedenisse, 'n verslag van sy "ondersoeke" (Grieks: ἱστορίαι, 'n woord wat in Latyn oorgeneem is en die hedendaagse betekenis van "geskiedenis" aangeneem het) na die oorsake van die Grieks-Persiese oorloë wat plaasgevind het in 490 en 480-479 v.C. Hy het hom veral onderskei deurdat hy gebeure wat andersins kwalik gedokumenteer sou wees, in 'n vertellende trant weergegee het; maar ook weens sy dikwels omslagtige beskrywings van die verskillende plekke en volke wat hy tydens sy wye omswerwinge in die lande aan die Middellandse en Swartsee teëgekom het. Alhoewel sommige van sy stories nie volkome akkuraat was nie, het hy beweer dat hy slegs weergegee het wat aan hom vertel is.

  1. New Oxford American Dictionary, "Herodotos", Oxford University Press
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Herodotos
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?