For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Seker.

Seker

Seker
Seker-Osiris.
Seker-Osiris.
Soort god  Egipties
Naam in hiërogliewe
z
k
r
P3
Kultussentrum  Memphis
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Seker of Sokar was in die Egiptiese mitologie ’n valk-god van Memphis se dodeakker. Hoewel die betekenis van sy naam onseker is, verbind sekere Piramidetekste sy naam met die hartseer roep van Osiris in die onderwêreld na Isis: Sy-k-ri ("haas jou na my").[1] Hy word verbind met twee ander gode: Ptah, die hoofgod van Memphis, en Osiris, die god van die doderyk. In latere tydperke is hy soms Ptah-Seker-Osiris genoem.

Mitologie

[wysig | wysig bron]

Hy is gewoonlik uitgebeeld as ’n gemummifiseerde valk en soms as ’n heuwel waaruit die kop van die valk verskyn. Dan word hy genoem "hy wat op sy sand is". Nog ’n titel was "hy van restaoe" (die ingang van grafkelders).

Seker word ook verbind met ambagslui, waarskynlik vanweë sy verbintenis met Ptah. In die Boek van die Dooies word vertel hy maak silwerbakke,[1] en ’n silwerkis van farao Sjesjonq II is in Tanis ontdek wat versier is met die ekonografie van Seker.[2]

Sy kultus was in Memphis gesentreer waar feeste ter ere van hom in die vierde maand van die achet (lente) gehou is. Hy is uitgebeeld waar hy met verskeie take help, soos die grawe van slote en kanale. Vanaf die tyd van die Nuwe Ryk is soortgelyke feeste in Thebe gehou.[2]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 The Routledge Dictionary of Egyptian Gods and Goddesses, George Hart ISBN 0-415-34495-6
  2. 2,0 2,1 The Complete Gods and Goddesses of Ancient Egypt, Wilkinson ISBN 0-500-05120-8

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Seker
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?