For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Karelies.

Karelies

Karelies
karjala, karjal, kariela
Gepraat in: Vlag van Rusland Rusland
Vlag van Finland Finland 
Gebied: Vlag van Republiek van Karelië Karelië
Totale sprekers: 35 600[1]
Taalfamilie: Oeraals
 Fins-Oegries
  Fins-Permies
   Fins-Wolgaïes
    Fins-Samies
     Oosseefins
      Karelies 
Skrifstelsel: Latynse alfabet (Finse variant)
Cyrilliese alfabet (Rusland) 
Amptelike status
Amptelike taal in: erken as minderheidstaal in:
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: krl
ISO 639-3: krl 
Verspreiding van Karelies

Karelies (karjala, karjal or kariela) is 'n taal wat in Karelië deur 118 000 mense gepraat word. Karelies behoort tot die Oosseefinse tak van die Fins-Oegriese tale, wat een van die twee subfamilies van die Oeraalse tale verteenwoordig. Karelies word in die Russiese deelrepubiek Karelië en deur omtrent 5000 mense in Finland gepraat.

Verspreiding van Kareliese dialekte

Karelies is nou verwant aan Fins en dit word nie altyd as 'n aparte taal gesien nie. Die twee tale se grammatika is identies en dit verskil hoofsaaklik in woordeskat en uitspraak. Karelies beskik oor die klanke "z", "sh" en "zh" terwyl die klanke in Fins gereduseer is na "s". Fins is sterk deur Sweeds beïnvloed as gevolg van die lang geskiedenis wat dit as Sweedse besitting gehad terwyl Karlies reeds lank in die Russiese sfeer is en dus meer Russiese leenwoorde insluit[4] en op ander maniere deur Russies beïnvloed is.[5] Westelike Kareliese dialekte kan nouliks van oostelike Finse dialekte onderskei word.[4] Karelies word dus as 'n taal apart van Fins besou eerder om geopolitiese redes as taalkundige oorweginge.[6]

Onder die Finse tale het Karelies die onderskeid dat die oudste geskrewe vorm van Fins daarin geskryf is, wat terug dateer na die 13de eeu. Dit bestaan uit 'n drie-lyn teksfragment op 'n strook boombas wat in 1957 tydens argeologiese opgrawings in Nowgorod ontdek is. Ironies genoeg is daar, anders as in die geval van Fins, egter steeds geen Kareliese standaardtaal en gepaardgaande ortografie nie.

Verwysings

  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Karelian" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2019. Besoek op 7 November 2017.
  2. (fi) Change in the regulation by the president of Finland about European Charter for Regional or Minority Languages, 27.11.2009
  3. "Законодательные акты - Правительство Республики Карелия". gov.karelia.ru (in Russies). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 September 2019.
  4. 4,0 4,1 Rein Taagepera, The Finno-Ugric Republics and the Russian State, Uitgegee deur C. Hurst & Co. Publishers, 1999, ISBN 1-85065-293-7, 9781850652939, bl. 110
  5. Östen Dahl, Past and Present, The role of language contact in the formation of Karelian past, Uitgegee deur John Benjamins Publishing Company, 2001 ISBN 90-272-3057-9, 9789027230577, bl. 258
  6. The Peoples of the Red Book, THE KARELIANS, besoek op 4 Januarie 2009

Eksterne skakels

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Karelies
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?