For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Kabardies.

Kabardies

Kabardies
Адыгэбзэ (Къэбэрдейбзэ)
Gepraat in: Vlag van Rusland Rusland
Vlag van Turkye Turkye 
Gebied: Kabardino-Balkarië en Karatsjai-Tsjerkessië
Totale sprekers: 1,6 miljoen[1]
Taalfamilie: Noordwes-Kaukasies
 Sirkassies
  Kabardies 
Skrifstelsel: Cyrilliese alfabet
Latynse alfabet
Arabiese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Rusland Rusland
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: kbd
ISO 639-3: kbd

Kabardies (адыгэбзэ, къэбэрдей адыгэбзэ of къэбэрдейбзэ qabardejbza ; Adigies: адыгэбзэ, къэбэртай адыгабзэ of къэбэртайбзэ), ook bekend as Oos-Sirkassies, is ’n Noordwes-Kaukasiese taal wat nou verwant is aan Adigies. Dit word hoofsaaklik gepraat in die Russiese republieke Kabardino-Balkarië en Karatsjai-Tsjerkessië, asook in Turkye en die Midde-Ooste. Daar is 47 of 48 medeklinkers, maar net twee klinkers. Nes alle Noordwes-Kaukasiese tale het dit ’n baie komplekse werkwoordstelsel.

Etniese kaart van die Kaukasus-streek

Sommige taalkundiges reken dat Kabardies slegs ’n dialek is van Adigies of van Sirkassies, wat bestaan uit al die dialekte van Adigies en Kabardies saam. Die Kabardiërs self noem hul taal dikwels Adighabze (Adigies). Soms noem kenners die twee tale Oos-Sirkassies (Kabardies) en Wes-Sirkassies (Adigies) om verwarring te vermy. Die saak word verder bemoeilik deur Beslenei, wat gewoonlik beskou word as ’n dialek van Kabardies maar ook groot ooreenkomste toon met sekere dialekte van Adigies.

Alfabet

[wysig | wysig bron]

Kabardies word sedert 1936 met ’n vorm van die Cyrilliese alfabet geskryf. Tot in 1924 is dit met die Arabiese alfabet geskryf, en daarna tot in 1936 met die Latynse alfabet.

А а Э э Б б В в Г г Гу гу Гъ гъ Гъу гъу
Д д Дж дж Дз дз Е е Ё ё Ж ж Жь жь З з
И и Й й К к Ку ку КӀ кӀ КӀу кӀу Къ къ Къу къу
Кхъ кхъ Кхъу кхъу Л л Лъ лъ ЛӀ лӀ М м Н н О о
П п ПӀ пӀ Р р С с Т т ТӀ тӀ У у Ф ф
ФӀ фӀ Х х Ху ху Хь хь Хъ хъ Хъу хъу Ц ц ЦӀ цӀ
Ч ч Ш ш Щ щ ЩӀ щӀ Ъ ъ Ы ы Ь ь Ю ю
Я я Ӏ Ӏy

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Kabardian". Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020. Besoek op 22 Augustus 2020.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Wikipedia
Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Kabardies
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Kabardies
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?