For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Hoëveld.

Hoëveld

Hoëveld
Ekostreek
WWF-kode AT1009
Bioom Berggrasveld en -struikveld
Ekosone Afrotropiese gebied
Floraryk Paleotropis
Oppervlakte   186 220  km²
Beskerm %
Die Hoëveld in die winter oor Gauteng, net noord van Johannesburg.
Die Hoëveld in die winter oor Gauteng, net noord van Johannesburg.
Portaal  Portaalicoon   Biologie
Cullinan-diamante

Geografies beslaan die Hoëveld 'n groot deel van die land naamlik Gauteng, die grootste deel van Mpumalanga, die Vrystaat en, volgens hoogte, 'n groot deel van Noordwes en die Noord-Kaap. Die hoogte bo seespieël wissel van 1 200 m tot 1 800 m. Plantegroei is hoofsaaklik boomlose savanne; reënval wissel van so min as 400 mm in die verre suide tot 900 mm in die noordooste. Dit is ʼn somerreënvalgebied en reën val dikwels in die vorm van swaar donderstorms. Winters is gewoonlik 'n opeenvolging van matige wolklose dae, maar dit kan snags baie koud word, veral in die suide.

Eskom se Kusile-kragsentrale

Die meeste van die land se mielies word in die Hoëveld verbou. Die streek dra ook onder andere die volgende produkte tot die nasionale spens by: bees- en skaapvleis, graansorghum, sonneblomsaad, grondbone, aartappels en ander groente.

Die Hoëveld bevat 'n skatkamer van minerale. Die wêreld se rykste goudrif word in Gauteng en in die noordwestelike Vrystaat in van die diepste myne ter wêreld ontgin. Gauteng is die nuwerheidshartland van die land. Diamante word by die Premiermyn naby Pretoria gemyn, waar die wêreld se grootste diamant, die Cullinan, gevind is. Die land se grootste steenkoolmyne en Eskom se kragsentrales is in Mpumalanga geleë.

Dorpe wat deel van die Hoëveld vorm

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Bronne

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Hoëveld
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?