For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Skaapvleis.

Skaapvleis

Lamsboude en (agter) 'n skaapribbetjie
Lamsnitte: 1. Nek 2. Blad 3. Beste deel 4. Rug 5. Lende 6. Boud 7. Skouer 8. Bors

Lams- en skaapvleis is die vleis van mak of huishoudelike skape (Ovis aries). Die vleis van 'n skaap in sy eerste jaar word lamsvleis genoem, dié van 'n jong skaap ouer as een jaar is 'n hamel, en die vleis van 'n volwasse skaap is skaapvleis.

Die karkas word in vier kwarte verdeel, twee voorkwarte en twee agterkwarte. Die voorkwart strek van die nek tot by die lies. Karkassnitte uit die voorkwart is dikwels taaier as agterkwartsnitte, omdat die spiere harder werk, maar dit benadeel nie die geur of smaak nie. Vir hierdie snitte is langer gaarmaakmetodes soos stowe, smoor of potbraai dikwels beter. Die agterkwart is die agterste deel van die dier, met sagter snitte wat geskik is vir braai en ander vinnige gaarmaakmetodes.

Lams- en skaapvleis se smaak kan wissel, volgens die dier se ouderdom en die tipe weiveld waarop die dier geloop het. Die term lammers beskryf lewende jong skape, wat vir vleis gebruik mag word, of nie. In Australië word dikwels die term prima lam gebruik om te verwys na lammers wat vir vleisproduksie bestem is.[1]

Volgens die Rooivleisindustrie van Suid-Afrika word die volgende vleissnitte onderskei:

  • Boud, kruis, lies, lende, rib, bors, dikrib, nek, skouer, skenkel.

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Bronne

[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Skaapvleis
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?