For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Deliktereg.

Deliktereg

'n Delik kan omskryf word as 'n onregmatige skuldige handeling van 'n persoon wat 'n ander persoon skade berokken.

Deliktereg (die Engelse term in Suid-Afrika is delict maar oral anders tort, woord afkomstig van 'n Franse woord wat “onreg, misdaad” beteken) vorm deel van die privaatreg en moet onderskei word van die strafreg. Deliktereg word soms gesien as die privaatregtelike element van strafreg.

Kousaliteit is 'n vereiste vir deliktuele aanspreeklikheid en die eiser moet op 'n oorwig van waarskynlikheid bewys dat daar 'n feitelike verband getrek kan word tussen sy gelede skade en die verweerder se optrede. Die Suid-Afrikaanse deliktereg, soos die meeste ander regstelsels,volg 'n tweeledige benadering ten opsigte van kousaliteit: ten eerstens moet 'n feitelike kousale verband tussen die eiser se skade en die verweerder se optrede vasgelê word; en tweedens, aangesien die feitelike gevolge van 'n verweerder se optrede ad infinitum kan strek en daar 'n onbeperkte aantal feitelike oorsake bestaan wat op 'n eiser se skade kan inwerk, moet die potensiële probleem van grenslose aanspreeklikheid aangespreek word. Howe moet verseker dat die eiser se skade nie “te ver verwyderd” van die verweerder se optrede was nie. Daarom word verder gevra of daar 'n genoegsaam noue verband tussen die gelede skade en die optrede is dat die skade die verweerder toegereken kan word.13 Daar word soms na hierdie tweede deel van die kousaliteitsondersoek verwys as “juridiese kousaliteit” of “remoteness of damage”. Beleidsoorwegings word in hierdie verband aangewend om billike, regverdige en redelike grense vir aanspreeklikheidsoplegging vas te stel.

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Deliktereg
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?