For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for
Advokaat.
Advokaat
Illustrasie van 'n Engelse advokaat.
'n Advokaat is 'n persoon wat toegelaat is om as sulks te praktiseer onder die Wet op Toelating van Advokate, 1964 (Wet 74 van 1964). Praktiserende advokate behoort gewoonlik aan 'n Vereniging van Advokate wat as die Balie (in Engels: the Bar) bekend staan. Advokate se professie behels meestal die voer van litigasie in howe d.w.s. verskyning in die hof namens 'n kliënt om sy saak te bepleit, gee van advies en opstel van hofstukke.
Ten einde 'n advokaat te wees moet die persoon ten minste 'n vier jaar regsgraad hê. Advokate wat lede van die Balie wil wees moet ook 'n een jaar lange pupilskap onder 'n meester deurloop en skryf daarna die Nasionale Balie-eksamen voordat die persoon lid van die Balie kan word. Advokate kry gewoonlik hulle opdragte van prokureurs. Advokate in Brittanje staan bekend as barristers terwyl prokureurs as soliciters bekend staan.
This browser is not supported by Wikiwand :( Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience. Please download and use one of the following browsers:
Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.
X
Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?
Oh no, there's been an error
Please help us solve this error by emailing us at support@wikiwand.com
Let us know what you've done that caused this error, what browser you're using, and whether you have any special extensions/add-ons installed.
Thank you!