For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Wetgewer.

Wetgewer

██ Lande met tweekamer-wetgewers.██ Lande met eenkamer-wetgewers.██ Geen wetgewer.
Raadsaal van Suid-Afrika se Nasionale Vergadering.

'n Wetgewer is 'n beraadslaende vergadering met die gesag om wette vir 'n politieke entiteit soos 'n land of stad te maak. So 'n liggaam staan as die wetgewende gesag (of mag) bekend. Die wette wat deur 'n wetgewer gepromulgeer (verorden; in werking gestel) is, staan as wetgewing bekend. Wette wat nie gepromulgeer is nie, is nie van krag nie, en staan as wetsontwerpe bekend.

Wetgewers vorm 'n belangrike deel van die meeste regerings. 'n Wetgewer kan supra-nasionaal wees (soos die VN en Europese Parlement), nasionaal (soos die Parlement van Suid-Afrika), streekgebonde (vir provinsies en deelstate), of plaaslik (byvoorbeeld, munisipale owerhede).

Politieke teorie bepaal dat gesag verdeel moet word en dat die wetgewer apart van die uitvoerende gesag en die regbank funksioneer. 'n Wetgewer mag dus nie die wette wat dit opstel toepas of afdwing nie. Die skeiding van magte is oorspronklik deur die Fransman Charles Montesquieu bedink. Die meeste moderne politieke stelsels voldoen oor die algemeen aan hierdie beginsel.

Wetgewers bestaan gewoonlik uit politici wat deur mense verkies word. Hulle neem die optrede van die uitvoerende gesag (regering) waar en stuur dit met behulp van nuwe of gewysigde wetsontwerpe. Hulle het meestal eksklusiewe gesag om die begroting te wysig.

'n Wetgewer bestaan soms uit meer as een kamer. Al die kamers moet 'n bepaalde wetsontwerp goedkeur voordat dit gepromulgeer kan word. Suid-Afrika, as voorbeeld, het 'n tweekamer-wetgewer wat uit 'n laerhuis (die Nasionale Vergadering) en 'n hoërhuis (die Nasionale Raad van Provinsies) bestaan.

Sien ook

Eksterne skakels

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Wetgewer
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?