For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Zalambdalestes.

Zalambdalestes

Zalambdalestes
Tydperk: Kryt 83.6–72.1 m. jaar gelede
Zalambdalestes
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Subklas:
Familie:
Genus:
Zalambdalestes

Zalambdalestes is 'n fossiele soogdierspesie wat tot die Eutheria behoort. Daar is fossiele van hoë kwaliteit van hierdie diertjie uit die kryt-periode (vroeë Campanium) van die Gobi-woestyn van Mongolië bekend. Meer as twintig fossiele is gevind tydens verskeie ekspedisies. Die eerste bioloë wie dit beskryf het was Gregory en Simpson in 1926.[1]

Zalambdalestes was ongeveer 20 cm lank en moes soos 'n skeerbekmuis gelyk het en van insekte geleef het.[2] Sy skedel is amper 50 mm lank en hy het 'n aantal primitiewe kenmerke. Dit is ook bekend dat Zalambdalestes epipubiese beendere gehad het, wat vandag by buideldiere maar nie by plasentale soogdiere aangetref word nie. Hoewel dit duidelik is dat Zalambdalestes by die Eutheria gereken moet word en nie by die Metatheria, die voorouers van die buideldiere nie, kan hierdie spesie waarskynlik nie by die Placentalia-kroongroep van die Eutheria gereken word nie waartoe alle huidige plasentale soogdiere behoort.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. New data on the skull and dentition in the Mongolian late Cretaceous eutherian mammal Zalambdalestes. Bulletin of the AMNH ; no. 281 Wible, John R.; Novacek, Michael J.; Rougier, Guillermo W..
  2. "Prehistoric wildlife" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Oktober 2019. Besoek op 11 Junie 2017.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Zalambdalestes
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?