Fossilworks
Fossilworks is ’n portaal wat navrae-, aflaai- en ontledingsprogramme verskaf om toegang tot die Paleobiology Database te vergemaklik. Laasgenoemde is ’n groot databasis wat deur honderde paleontoloë van oor die wêreld bygewerk word.
Dit sluit baie hulpprogramme in wat voorheen by die Paleobiology Database beskikbaar was.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Frequently asked questions" (in Engels). Fossilworks. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Oktober 2019. Besoek op 21 Mei 2014.
Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.