For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Kryt (geologie).

Kryt (geologie)

Periode/
sisteem
Epog/
serie
Tydsnede/
etage
M. jaar
gelede
Paleogeen Paleoseen Danium jonger
Kryt Laat Maastricht 66,0–72,1
Campanium 72,1–83,6
Santonium 83,6–86,3
Coniakium 86,3–89,8
Turonium 89,8–93,9
Senomanium 93,9–100,5
Vroeg Albium 100,5–~113,0
Aptium ~113,0–~125,0
Barremium ~125,0–~129,4
Hauterivium ~129,4–~132,9
Valanginium ~132,9–~139,8
Berriasium ~139,8–~145,0
Jura Laat Titonium ouer
Die verdeling van die Kryt (IKS).

Die Kryt is die derde en laaste geologiese periode van die Mesosoïese Era en strek van die einde van die Jura sowat 145 miljoen jaar gelede tot die begin van die Paleogeen, die eerste periode van die Kainosoïese Era, sowat 66 miljoen jaar gelede. Die naam kom van die Duitse woord Kreide. Dit strek oor 79 miljoen jaar en is die langste periode van die Fanerosoïese Eon. Die Kryt is ook ’n chronostratigrafiese sisteem van die Mesosoïese erateem.

Die Kryt was ’n periode met ’n relatief warm klimaat, wat gelei het tot hoë oseaanvlakke en talle vlak binnelandse seë. Hierdie oseane en seë is bewoon deur seereptiele, ammoniete en rudiste, terwyl dinosourusse steeds op land oorheers het. Terselfdertyd het nuwe soorte soogdiere en voëls ontstaan, sowel as blomplante. Die Kryt het geëindig met ’n groot katastrofe, die Kryt-Paleogeen-uitwissing, waarin baie groepe, insluitende nie-vlieënde dinosourusse, pterosourusse en groot seereptiele, uitgewis is. Die einde van die Kryt word gekenmerk deur die K–Pg-grens, wat verbind word met die massauitwissing tussen die Mesosoïese en die Kainosoïese Era.

Die Kryt is in 1822 die eerste keer as ’n aparte periode geïdentifiseer deur die Belgiese geoloog Jean d'Omalius d'Halloy en is genoem na die groot kalkbodems wat gevorm is uit die skulpe van see-ongewerweldes wat in Wes-Europa gevind word.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Proterosoïkum Fanerosoïese Eon
  Neoproterosoïkum   Paleosoïese Era Mesosoïese Era Kainosoïese Era
Ediacarium Kambrium Ordovisium Siluur Devoon Karboon Perm Trias Jura Kryt Paleogeen Neogeen Kwartêr
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Kryt (geologie)
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?