For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Bela-Bela.

Bela-Bela

Hierdie artikel handel oor die dorp in Suid-Afrika. Vir die dorp in Namibië, sien Warmbad, Namibië.
Bela-Bela

Warmbad / Warmbaths
Bela-Bela is in Limpopo
Bela-Bela
Bela-Bela
 Bela-Bela se ligging in Limpopo
Koördinate: 24°53′6″S 28°17′39″O / 24.88500°S 28.29417°O / -24.88500; 28.29417
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikWaterberg
MunisipaliteitBela-Bela
Stigting1873
Regering
 • TipePlaaslike Munisipaliteit
 • BurgemeesterH. M. Ledwaba (ANC)
Oppervlak
 • Totaal23,29 km2 (8,99 vk. myl)
Hoogte
1 130 m (3 710 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal45 001
 • Digtheid1 932/km2 (5 000/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense8.2%
 • Indiërs/Asiërs0.7%
 • Bruin mense1.7%
 • Swart mense89.1%
 • Ander0.3%
Taal (2011)
 • Noord-Sotho43.0%
 • Tswana18.1%
 • Tsonga12.4%
 • Afrikaans9.4%
 • Ander17.1%
Poskode (strate)
0480
Poskode (posbusse)
0480
Skakelkode014
Webwerfhttp://www.belabela.gov.za/
Swembad en geriewe by Bela-Bela se vakansieoord.

Bela-Bela (voormalig Warmbad, Engels: Warmbaths) is 'n dorp wat in die geotermiese warmwaterbronne van die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika geleë is. Bela-Bela beteken in Tshwana die pot wat kook.[2] Dit produseer 22 000 liter water per uur teen 50 °C. Dit is deur Tswanastamme ontdek wat in die vroeë 1800's in die gebied inbeweeg het. In 1873 het die Transvaalse regering die grond gekoop om 'n vakansieoord by die fonteine te bou en dit Warmbad genoem.

Daar woon ongeveer 45 000 mense. Die N1 nasionale pad gaan oos van Bela-Bela verby. Die naam van die dorp is in 2002 amptelik gewysig na Bela-Bela.

Distrik

[wysig | wysig bron]

Die distrik, wat in 1950 geproklameer is, is 5 800 km2 groot. Die belangrikste gewasse is mielies, grondbone, sorghum en koring. Die koring word onder besproeiing uit die Rust de Winterdam verbou. Daar word ook met beeste, skape en varke geboer. Tin word by Rooiberg ontgin, sowat 55 km wes van Bela-Bela. Daar is ook 'n blokhuis wat tot 'n nasionale monument verklaar is.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Bela-Bela". Sensus 2011.
  2. "History of Warmbaths/ Bela-Bela". Marula Marketing. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Januarie 2010. Besoek op 14 Desember 2009.

Bronne

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Bela-Bela
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?